Skip to content
Invite 2
Invite 2
Invite 2

Doringbos Lodge

R53 Plaas Rietpoort, Parys, 9585

Invite 2
Invite 2

Ons vra vriendelik dat familie en vriende teen 14:30 arriveer, aangesien die verrigtinge om 15:00 begin

Invite 2

kleredrag

Semi-formeel
Ons vra vriendelik dat gaste swart en wit vermy.

Invite 2

Verblyf

Gaste is welkom om slaapplek van hul eie keuse en op eie koste te bespreek. Indien nodig, kyk gerus na verblyf in die omliggende areas.

Invite 2
Invite 2

trou Geskenke

Julle teenwoordigheid by ons troue is vir ons die grootste geskenk van alles. Indien julle tog iets wil gee, sal ’n geldelike bydrae opreg waardeer word.

Invite 2
Invite 2
Invite 2
Invite 2

RSVP

Ons sien daarna uit om hierdie spesiale oomblik saam met julle te deel, laat weet ons asseblief voor of op:

15 Augustus 2026

Designed by TrouGoedjies

Invite 2
Invite 2
Invite 2

28 November 2026  |  3 PM

Met harte vol liefde nooi ons julle om die mooiste oomblik van ons lewens saam met ons te beleef. Kom vier saam met ons wanneer ons “ja” sê en ons toekoms begin.

Invite 2
Invite 2

Doringbos Lodge

R53 Plaas Rietpoort, Parys, 9585

Invite 2
Invite 2

Kleredrag

Semi-formeel
Ons vra vriendelik dat gaste swart en wit vermy.

Invite 2

Verblyf

Gaste is welkom om slaapplek van hul eie keuse en op eie koste te bespreek. Indien nodig, kyk gerus na verblyf in die omliggende areas.

Invite 2

Geskenke

Julle teenwoordigheid by ons troue is vir ons die grootste geskenk van alles. Indien julle tog iets wil gee, sal ’n geldelike bydrae opreg waardeer word.

Invite 2
Invite 2

RSVP

Ons sien uit om hierdie spesiale oomblik saam met julle te deel, laat weet ons asseblief voor of op: 

15 Augustus 2026